Skip to content

Privaat skool hof toe geneem oor meningsverskille rondom skoolgeld [KLANK]

# SECTION27 sal namens ‘n ouer van drie leerders die Hooggeregshof in Johannesburg nader om te vra dat kinders wat weens uitstaande skoolgeld by ‘n privaat skool geweier is, weer toegelaat mag word. Die twee Graad 12-leerders en ‘n Graad 4-leerder is gederegistreer van die Onafhanklike Eksamenraad se eksamens en klasse. ‘n Regsassistent, Kholofelo Mphahlele, sê die skool het die kontrak sonder ‘n regverdige verhoor gekanselleer:

ENG MphahleleOnCourt