Skip to content

Prins William se Earthshot-toekennings se finaliste aangekondig [KLANK]

# Vyftien finaliste vir die vyfde Earthshot-toekennings is aangekondig. Die jaarlikse kompetisie, wat in 2020 deur Prins William van stapel gestuur is, erken innoveerders wat oplossings uitdink vir die wêreld se dringendste omgewingsprobleme. Vanjaar se finaliste sluit in ‘n eerste mikroplastiekfilter, die wêreld se eerste wolkekrabber wat geheel en al opgesikleer is en die grootste inisiatiewe vir herbebossing en oseaanbeskerming ooit. Prins William sê die finaliste plaas die wêreld op ‘n nuwe trajek om belangrike omgewingsdoelwitte te bereik:

ENG WilliamOnFinalists