Die president van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad, Abnar Tsebe, waarsku alle taxi-operateurs wat by gewelddadige aanvalle betrokke is, sal onmiddellik geskors en vervolg word. Hy het die onlangse aanvalle op e-taxibestuurders by die Maponya Winkelsentrum in Soweto, Gauteng, as misdadig en onaanvaarbaar veroordeel, en beklemtoon daar is geen plek vir geweld in die taxi-sektor nie. Tsebe het op ‘n nuuskonferensie gesê Santaco werk saam met die polisie en gemeenskapsleiers om veiligheid te herstel en aanspreeklikheid te verseker:
President van Taxi-raad waarsku taxi-operateurs wat by aanvalle betrokke is sal geskors en vervolg word [KLANK]
ENG TsebeOnAttacks