# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gewaarsku stygende globale oliepryse, gedryf deur die konflik in die Midde-Ooste, kan inflasie langer hoog hou. Die president, Lesetja Kganyago het aan die media gesê hoewel plaaslike petrol- en dieselpryse onlangs gedaal het, bly volgehoue stygings in oliepryse ‘n groot risiko. Kganyago sê as oliepryse hoog bly, sal rentekoerse dalk langer hoër moet bly om inflasie onder beheer te hou:
President van Reserwebank waarsku brandstofpryse kan inflasie hoog hou [KLANK]
ENG KganyagoOnFuelPrices