# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag op ʼn staatsbesoek van twee dae aan Botswana vir die sesde sitting van die Suid-Afrika/Botswana Bi-nasionale Kommissie in Gaborone. Die basiese doelwit is om die bestaande bilaterale vennootskap tussen die twee lande te verdiep en te versterk. Suid-Afrika is Botswana se grootste handelsvennoot en verantwoordelik vir meer as 50-persent van die land se uitvoere. Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het aan die SABC gesê hulle sal na verwagting vier ooreenkomste onderteken:
President Ramaphosa vertrek op tweedaagse staatsbesoek aan Botswana [KLANK]
ENG LamolaOnBotswanaRelations