Skip to content

President Ramaphosa verdedig Suid-Afrika se grondbeleid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het herhaal dat daar geen wit volksmoord in Suid-Afrika is nie. Hy het gister met president Donald Trump in die Withuis vergader, na maande van kritiek deur Amerika, insluitend bewerings van volksmoord teen wit boere. Ramaphosa het gesê mense wat in die land vermoor word, is nie net wit nie. Hy het ook die Onteieningswet verduidelik:

ENG RamaphosaOnExpropriation