# President Cyril Ramaphosa het amptelik Fase Twee van Operasie Vulindlela van stapel gestuur. Hierdie gesamentlike inisiatief tussen die Presidensie en die Nasionale Tesourie het ten doel om strukturele hervormings oor sleutel sektore te versnel. Fase Twee stel 30 prioriteitshervormings bekend wat fokus op munisipale dienslewering, stedelike verdigting en digitale transformasie. Hy het beklemtoon dat Vulindlela daarop gemik is om netwerkindustrieë te moderniseer, ekonomiese mededingendheid te verbeter en inklusiewe groei te bevorder:
President Ramaphosa stuur Fase Twee van Operasie Vulindlela van stapel om ekonomiese hervorming te bevorder [KLANK]
ENG-RamaphosaOnVulindlela