Skip to content

President Ramaphosa sê sy drie-nasie besoek aan Suidoos-Asië was ‘n sukses [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. Ramaphosa het die media ingelig oor die afsluiting van sy reis en gesê dat alle lande ooreengekom het om wedersyds voordelige handel te verhoog deur marktoegang te verbeter en nie-tariefhindernisse te verminder:

ENG RamaphosaOnAgreements