Skip to content

President Ramaphosa sê die vryheid van vroue kan nie afgemaak word nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die vryheid van vroue is onverdeelbaar, aangesien geen kultuur, godsdiens, regering of ideologie die inkorting van vroue tot minderwaardige mense kan regverdig nie. Hy het gister die hoofrede gelewer tydens die Nasionale Vrouedag-herdenkingsgeleentheid by die Uniegebou in Pretoria. Ramaphosa sê sedert die koms van demokrasie het Suid-Afrika beduidende vordering gemaak om vroue te bemagtig. Hy sê die regering is daartoe verbind om ‘n Suid-Afrika te bou waarin geen vrou se potensiaal deur armoede, vooroordeel, geweld of diskriminasie beperk word nie:

ENG RamaphosaOnEmpowerment