Skip to content

Presidensiële Klimaatskommissie glo klimaatgeregtigheid is moontlik [KLANK]

# Die Presidensiële Klimaatskommissie sê klimaatgeregtigheid kan in die nabye toekoms bereik word. Ryk lande is verantwoordelik vir 37-persent van die wêreld se huidige vrystellings, al woon net 15-persent van die wêreldbevolking in hierdie lande. Afrika is die tuiste van 17-persent van die wêreldbevolking, maar stel minder as vier-persent kweekhuisgasse vry. Die kommissie se uitvoerende direkteur, Dorah Modise, het aan die SABC gesê die wêreld se armste lande betaal die prys vir ʼn klimaatskrisis waartoe hulle die minste bydra:

ENG ModiseOnClimateJustice