# Die woordoverder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê die regering het die jongste Verenigde Nasies-verslag oor die besette Palestynse gebiede verwelkom, aangesien dit hul saak voor die Internasionale Hof van Justisie ondersteun. Magwenya sê Suid-Afrika sal voortgaan met wetlike en diplomatieke pogings ter ondersteuning van die Palestynse volk. Hy sê die bevindinge beklemtoon die dringende behoefte aan groter internasionale optrede om burgerlikes te beskerm en internasionale reg te handhaaf:
Presidensie verwelkom VN-verslag oor Palestynse kinders [KLANK]
ENG MagwenyaOnReport