# Die presidensie het bewerings ontken dat president Cyril Ramaphosa die sakeman Hangwani Maumela se drieverdieping-herehuis in Sandhurst, Sandton besoek het. Dit volg na ‘n video wat soos ‘n veldbrand vesprei het wat Ramaphosa buite die eiendom wys, wat onlangs deur die Spesiale Ondersoekeenheid deursoek is. Maumela word ondersoek vir ‘n Tembisa-hospitaal-tenderskandaal van 820-miljoen-rand. Die woordvoerder in die presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê die beeldmateriaal is tydens ‘n informele wandeltog in 2023 geneem en was nie ‘n amptelike besoek nie:
Presidensie verduidelik video van Ramaphosa buite Hangwani Maumela se Sandhurst-herehuis [KLANK]
ENG MagwenyaOnViralVideo