Skip to content

Presidensie sê Ramaphosa is gereed om bilaterale betrekkinge met Amerika te herstel en nuwe lewe te gee [KLANK]

# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa sien uit na ʼn suksesvolle vergadering môre met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat daarop gemik is om die verhouding tussen die twee lande te herstel. Die president het gister in Washington DC aangekom. Hy word vergesel van vier ministers, Ronald Lamola, Khumbudzo Ntshavheni, John Steenhuisen, Parks Tau, en die spesiale gesant na Amerika, Mcebisi Jonas. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika sal onder meer bespreek word:

ENG MagwenyaOnAgoa