# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika sal van Maandag tot Sondag volgende week, ter viering van Erfenis- en Toerismemaand, ‘n spesiale People’s Train van Kaapstad na Vishoek bedryf, met pendelverbindings na Kaappunt. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-vennootskap ondersteun gratis toegang tot nasionale parke. Khumbuza Majiza van PRASA sê die trein bied voorkeursitplekke, digitale skerms en veiligheidselemente. Passasiers moet geldige ID’s toon. Sy sê die diens beklemtoon die rol van funksionele vervoer in die bevordering van toegang tot toerisme:
PRASA stel People’s Train bekend vir Erfenis- en Toerismemaand in die Wes-Kaap [KLANK]
ENG-MajizaOnPrasa-SANParks