# Privaat ondernemings kritiseer die Suid-Afrikaanse Poskantoor dat hy nie die vermoë het om aan te pas nie. Dit volg nadat die Departement van Kommunikasie die Tesourie se ondersteuning versoek het vir ‘n taakspan om vennote te vind vir ‘n openbare-privaat vennootskap. Kritici glo die Poskantoor se toekoms hang af van sy vermoë om by die digitale wêreld aan te pas. ‘n Onafhanklike ontleder, Khaya Sithole, het aan SABC News gesê die Poskantoor het nie daarin geslaag om homself te vernuwe nie:
Poskantoor gekritiseer oor sy onvermoë om aan te pas [KLANK]
ENG-SitholeOnPostOffice