Skip to content

Posbank skort uitreiking van swartkaarte aan SASSA-begunstigdes op [KLANK]

# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het bevestig begunstigdes kan voortgaan om hul gouekaarte te gebruik totdat almal hul swartkaarte het. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die Posbank opdrag gegee het om te verseker daar is nie onderbrekings in die betaling van toelaes tydens die oorgangsproses nie. Andile Tshona van SASSA moedig begunstigdes aan om by die bank van hul keuse toegang tot hulle geld te kry:

ENG-TshonaOnCards