# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het sy meester-diensplan-ooreenkoms met die Posbank met drie-maande verleng, wat verseker miljoene begunstigdes van maatskaplike toelaes sal hul betalings sonder ontwrigtings kan ontvang. Dit volg ná ‘n uitspraak in die Hooggeregshof in Pretoria waarin die Posbank se dringende aansoek om te keer dat die ooreenkoms beëindig word, van die hof se dringende rol geskrap is. SASSA-woordvoerder Paseka Letsatsi sê Posbank se swartkaarte en SASSA-gouekaarte bly geldig:
Posbank se verlenging van drie-maande verseker ononderbroke toelaagbetalings vir miljoene [KLANK]
ENG LetsatsiOnExtension