# Posbank sê sy kliënte sal vanaf Vrydag nie meer toegang tot bankdienste hê in takke van die Suid-Afrikaanse Poskantoor nie. Hulle moet nou Standard Bank-kitsbanke, takke en deelnemende kleinhandelaars gebruik, terwyl ondersteuning ook beskikbaar sal wees deur sy kontaksentrum. Thami Cele van Posbank verseker begunstigdes van SASSA-toelaes hulle sal nie geraak word nie en sal soos gewoonlik hul betalings ontvang:
Posbank beëindig van Vrydag bankdienste in Poskantoor-takke [KLANK]
ENG CeleOnServices