# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond sê die ontsnapping van ‘n gevangene uit die Rooigrond Korrektiewe Sentrum in Noordwes het uitdagings by korrektiewe fasiliteite onder die soeklig geplaas. Die vakbond verwelkom Edward Madiba se herarrestasie, maar die voorval wek kommer oor verouderende infrastruktuur, sekuriteitswakhede en personeeltekorte. Johannes Dire van Popcru sê korrektiewe beamptes het genoeg personeel, toerusting en behoorlike werksomstandighede nodig om fasiliteite veilig te hou:
POPCRU vra swakhede wat deur die Rooigrond-ontsnapping blootgelê is aan te spreek [KLANK]
ENG DireOnRearrest