# Die Polisie- en Gevangenisse-vakbond het die Departement van Korrektiewe Dienste se pogings verwelkom om korrektiewe inrigtings selfonderhoudend te maak en afhanklikheid van die staat te verminder. Minister Pieter Groenewald het vroeër die week ‘n nuwe bakkery in die Durbanse bestuursgebied in KwaZulu-Natal ingewy. Richard Mamabolo van Popcru sê hierdie onderneming sal oortreders toerus met bak- en entrepreursvaardighede wat hulle kan help om werk te kry of selfs ‘n eie onderneming te begin wanneer hulle na die gemeenskap terugkeer:
Popcru verwelkom pogings om korrektiewe instellings selfonderhoudend te maak [KLANK]
ENG RichardonSelf-Sustainability