Skip to content

POPCRU sê polisie-opleidingsentrums moet veilige ruimtes wees [KLANK]

# Die Polisie- en Gevangenisse se Burgerregte-unie sê polisie-opleidingsinstellings moet veilige ruimtes wees waar dissipline, etiek en professionaliteit gekweek word. ‘n Polisie-instrukteur is in hegtenis geneem en uit die SAPD-opleidingsakademie in Tshwane verwyder na die beweerde verkragting van ‘n vroulike student. POPCRU-woordvoerder, Richard Mamabolo, sê daar is vele toegewyde, gedissiplineerde instrukteurs regoor die land wat steeds met integriteit dien, en die optrede van een individu mag nie hul toewyding ondermyn nie:

ENG RichardonInstilled