Skip to content

Popcru kritiseer OPOD oor ondermyning van polisie te midde van oplewing in geweldsmisdaad in KZN [KLANK]

# Die polisievakbond Popcru sê hulle stem nie saam met die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat se kommer oor onlangse dodelike skietvoorvalle waarby die polisie in KwaZulu-Natal betrokke was nie. Nthabeleng Molefe van Popcru vra die polisiewaghond om te verseker hulle optrede belemmer nie proaktiewe wetstoepassing nie en om eerder die beamptes van die nodige hulpbronne en regsondersteuning te voorsien:

ENG MolefeOnPolicing