# Die Vrystaat-voorsitter van Popcru, Thabo Lefalatsa, sê ’n biddiens sal gehou word om hulde te bring aan drie polisielede wat dood in die Hennopsrivier gevind is. Die liggame van konstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is na ‘n soektog van verskeie dae uit die rivier herwin. Lefalatsa het aan SABC-News gesê hulle dood is ‘n verlies vir die nasie:
Popcru in die Vrystaat hou ‘n biddiens vir gevalle polisielede wat in die Hennopsrivier gevind is [KLANK]
ENG-LefalatsaOnOfficers