Skip to content

Polyco en Swellendam Munisipaliteit werk saam om plaaslike herwinning ‘n hupstoot te gee [KLANK]

# Die plastiekherwinningsorganisasie, Polyco en Swellendam Munisipaliteit in die Wes-Kaap, het kragte saamgesnoer om herwinning te verbeter en onwettige storting te stop. Die vennootskap sal inwoners betaal vir herwinbare materiaal deur die packa-ching-program, afvalversamelaars ondersteun en herwinningsopvoeding in skole en gemeenskappe aanbied. Chantal Philander van Polyco sê die program het ten doel om afval in geleenthede te omskep vir plaaslike ondernemings sowel as inwoners, terwyl die dorp skoner gehou en beter herwinningsgewoontes bevorder word:

ENG PhilanderOnPartnership