Skip to content

Politieke partye verklaar R117-mijoen voor plaaslike verkiesing

# Die Verkiesingskommissie sê politieke partye het tussen April en Junie 117-miljoen-rand in skenkings verklaar. Die DA het die grootste deel ontvang en 104-miljoen-rand verklaar, gevolg deur ActionSA met ses-miljoen-rand, die Arbeidersparty van Suid-Afrika met vyf-miljoen-rand, en Rise Mzansi met twee-miljoen-rand. Die OVK het ook voldoeningskwessies rakende 15-miljoen-rand in ANC-skenkings aangeteken. Die kommissie verwag politieke fondsinsameling sal toeneem voor die plaaslike verkiesing op 4 November.