Skip to content

Politieke ontleder sê regte balans met politieke befondsing is noodsaaklik om demokrasie te beskerm [KLANK]

# Die politieke ontleder Michael Atkins sê dat meer openbare befondsing sterker regulering vereis, maar dat privaat skenkings politieke partye se interne demokrasie kan verswak. Met sy oorsig van die Verkiesingskommissie se simposium in Durban, KwaZulu-Natal oor die befondsing van politieke partye, het Atkins gesê partye in plaaslike regering moet ook openbare befondsing ontvang. Hy vra vir ’n onafhanklike inspekteur-generaal om oortredings met betrekking tot befondsing te ondersoek, en om nie slegs op die OVK staat te maak nie:

TERUGAANKONDIGING: Hierdie berig is aan jou gebring deur die Nasionale Persklub.

ENG AtkinsOnPartyFunding