Skip to content

Polisievakbond eis geregtigheid vir vermoorde patrollielede in Pretoria-aanval [KLANK]

# Popcru eis geregtigheid ná die wrede moord op vyf lede van ‘n gemeenskapsveiligheidsforum in Soshanguve, Pretoria. Onbekende aanvallers het die patrollielede Saterdag geskiet, gestenig en deels verbrand toe hulle aan diens was in die Marry Me-informele nedersetting. Richard Mamabolo van die vakbond versoek die gemeenskap om wetstoepassers te help om die skuldiges op te spoor en die veiligheid van sekerheidspersoneel te verbeter:

ENG MamaboloOnPatrollers