Skip to content

Polisiekommissaris Fannie Masemola verseker die publiek oor Khumalo se welstand [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die publiek verseker die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, is in ‘n goeie luim en ontvang mediese sorg. Dit volg nadat Khumalo ongesteld gevoel het tydens die verrigtinge by die Madlanga-kommissie in Pretoria, waar hy sou voortgaan met sy getuienis oor die finansiële en politieke netwerke wat verband hou met die ‘Groot Vyf’-kartel. Die polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die verrigtinge is opgeskort tot verdere kennisgewing:

 

ENG MatheOnMedicalCare