# Die Portefeuljekomitee oor Polisie het teleurstelling uitgespreek oor die Oos-Kaapse polisie se benadering teenoor die bekamping van afpersing. Tydens ‘n toesigbesoek aan Mthatha het komiteevoorsitter Ian Cameron gesê dat aangemelde sake formeel opgevolg sal word om aanspreeklikheid te verseker. Hy sê die komitee is steeds bekommerd oor die doeltreffendheid van die strategieë van die polisie om die groeiende afpersingskrisis wat besighede en inwoners in die streek raak, aan te spreek:
Polisiekomitee teleurgesteld met Oos-Kaapse planne om afpersing te bekamp [KLANK]
ENG-CameronOnExtortion