Skip to content

Polisiekenner waarsku ministers het nie die mag om goed in die polisie te sluit nie [KLANK]

# ‘n Regskenner van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Marga van Rooyen, het aan die Madlanga-kommissie gesê die Grondwet stel dit duidelik dat polisiebeamptes onregmatige bevele moet verwerp, selfs as dit vanaf politieke leiers kom. Van Rooyen het in Pretoria aan die kommissie gesê daar kan nie van politici verwag word om ingewikkelde polisiëring te begryp of te voorsien wat die gevolge van hul opdragte is nie. Sy waarsku ministers kan nie bloot dinge sluit nie, omdat dit ernstige en onopsetlike gevolge vir polisiëring kan inhou:

ENG MargarethaOnPolicing