# Adjudant‑offisier Boy Phakula het voor die Madlanga-kommissie getuig daar was ernstige inmenging tydens die ondersoek na die Aeroton‑dwelmklopjag in Gauteng in 2021. Hy sê onbekende persone het probeer om beheer te neem oor die misdaadtoneel en polisiebeamptes te intimideer. Phakula sê hy glo beamptes op die toneel is gemanipuleer om te keer dat hulle die ondersoek self beheer:
Polisiebeampte beweer inmenging by Aeroton‑dwelmklopjag voor Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-PhakulaOnScene