Skip to content

Polisie waarsku publiek oor bedrogspul waarin sy naam en kenteken gebruik word [KLANK]

# Die Polisiediens waarsku die publiek oor ‘n uitvissing-bedrogspul waarin sy naam en kenteken gebruik word. ‘n Woordvoerder, Amanda van Wyk, sê die bedrieërs stuur vals briewe of WhatsApp-boodskappe of maak intimiderende oproepe waarin hulle vals sake en polisiestasies noem om geld of persoonlike inligting te kry. Van Wyk beklemtoon dat die polisie nooit geld sal eis of met die publiek sal kommunikeer deur WhatsApp- of video-oproepe nie. Sy vra hulle om geen persoonlike besonderhede uit te gee of op verdagte boodskappe te reageer nie:

AFR VanWykOnPhising