# Die polisie is bekommerd oor die onwettige gebruik van blouligte. Misdaadsindikate, algemeen bekend as die “blouligbende”, gebruik dit om wetstoepassers na te boots en niksvermoedende motoriste te beroof, te kaap en te terroriseer. Twee verdagtes is die naweek in Centurion, Gauteng, in hegtenis geneem vir die onwettige gebruik van blouligte op ‘n privaat voertuig. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die wet is baie duidelik oor die wettige aanbring en gebruik van blouligte:
Polisie waarsku die onwettige gebruik van blouligte sal nie geduld word nie [KLANK]
ENG MatheONBlueLights