# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hy is vol vertroue dat die span speurders wat die moord op die IVP se adjunkhoofsweep, Khethamabala Sithole, ondersoek, binnekort ‘n deurbraak sal maak. Hy is Saterdagaand in Katlehong op die Gautengse Oos-Rand doodgeskiet in wat sy party ‘n sluipmoord noem. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die ondersoekspan maak vordering met die opsporing van die beweerde moordenaar:
Polisie verwag gou deurbraak in die moordsaak van die IVP LP Sithole [KLANK]
ENG AthlendaonSuspect