# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, verwelkom Gautengse spanne se vinnige reaksie ná ‘n massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood is. Sy het die ontplooiing van bykomende nasionale spesialis-eenhede gelas, insluitend forensiese kundiges en taktiese reaksiespanne, om die ondersoek te ondersteun. Polisiewoordvoerder Nonkululeko Phokane sê ‘n multidissiplinêre taakspan volg leidrade op, insluitend oor ‘n wit Toyota Quantum wat met die voorval verbind word, en alle pogings word verskerp:
Polisie verskerp soektog na verdagtes in massaskietery in Cleveland [KLANK]
ENG PhokaneOnMassShooting