# Die polisie in die Wes-Kaap het na verdagtes begin soek nadat vyf mense Donderdagmiddag doodhgeskiet en sewe gewond is in skietvoorvalle wat op verskillende plekke in Mitchells Plain voorgekom het. Die woordvoerder van die polisie, Novela Potelwa, sê hulle is by twee snoepwinkels in Beacon Valley geskiet. Sy sê daar was nog sterftes in twee ander skietvoorvalle:
Polisie soek verdagtes na vyf mense sterf en sewe gewonds is in Mitchells Plain [KLANK]
ENG PotelwaonProbe