Skip to content

Polisie soek na drie verdagtes in verband met die moord op ‘n IVP-LP [KLANK]

# Die Gauteng-polisie sê hulle soek drie verdagtes in verband met die moord op die adjunkhoofsweep van die IVP, Khethamabala Petros Sithole. Hy is Saterdag in ‘n skietery by die Buyafuthi-hostel in Katlehong aan die Oos-Rand dood. Sy party het die moord as ‘n sluipmoord bestempel. Die provinsiale polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê ‘n groep mans was besig met ‘n vergadering by die hostel toe drie onbekende mans op die groep losgebrand het en een persoon doodgeskiet en twee gewond het:

ENG MuridiliOnKilling