# ‘n Regskenner in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Marga van Rooyen, sê polisieminister Senzo Mchunu het sy magte oorskry toe hy opdrag gee het vir die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. Van Rooyen het op die sesde dag van die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en aan die kommissie gesê die minister se opdrag was ‘n operasionele aangeleentheid en dus onregmatig, aangesien slegs die nasionale polisiekommissaris polisie-operasies mag bestuur:
Polisie-regskenner sê Mchunu het magte oorskry met opdrag vir sluiting van taakspan vir politieke moorde [KLANK]
ENG MargarethaOnPowers