# Die Ministerie van Polisie sê alle beskikbare hulpbronne word aangewend om die 19-jarige Kamogelo Baukudi te vind, wat op 5 Junie in Bloemfontein in die Vrystaat ontvoer is. ‘n Ministeriewoordvoerder Kamogelo Mogotsi het bevestig hy is ontvoer deur twee mans wat hulself as polisiebeamptes voorgedoen het. Een verdagte is in aanhouding en sal op 24 Junie in die hof verskyn. Mogotsi sê ‘n multidissiplinêre span, insluitend speurders en ‘n gyselaaronderhandelaar, ondersoek die saak:
Polisie ontplooi volledige hulpbronne in Kamogelo Baukudi-ontvoeringsaak [KLANK]
ENG-MogotsiOnKamogelo