Skip to content

Polisie ondersoek plaasaanval in Franschhoek [KLANK]

# Die Wes-Polisie ondersoek ‘n saak van huisroof nadat ‘n 60-jarige man en ‘n vrou vroeg gisteroggend op ‘n plaas naby Franschhoek aangeval is. Polisiewoordvoerder, Frederick Van Wyk, sê polisielede het ‘n klag van ‘n huisroof op ‘n plaas ontvang. Hy sê met hul aankoms het hulle die twee bloedbedekte slagoffers gevind:

ENG FrederickonFarmAttack