Skip to content

Polisie ondersoek omstandighede rondom verdwyning van Comrades-atleet Moira Harding [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisie stel tans ondersoek in na die omstandighede rondom die verdwyning van ‘n Comrades-atleet wat ná die wedloop as vermis aangemeld is. Moira Harding van Kaapstad het die 98ste Comrades-marathon voltooi, maar toe verdwyn. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê sy is vanoggend gevind, na afloop van ‘n intensiewe soektog deur die polisie se Soek-en-reddingsbeamptes, in samewerking met ander wetstoepassers en privaat organisasies:

ENG RobertonProbe