# Die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso is vanoggend ná ‘n kerkdiens in Oos-Londen in die Oos-Kaap weer in hegtenis geneem vir die beweerde oortreding van die Immigrasiewet. Omotoso en sy medebeskuldigdes, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, is verlede maand onskuldig bevind op 32 aanklagte, insluitend verkragting, seksuele aanranding en mensehandel. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die departement van Binnelandse Sake sal die publiek op hoogte hou
Polisie neem Nigeriese evangelis Timothy Omotoso weer in hegtenis weens oortreding van Immigrasiewet [KLANK]
ENG FannieonTimothyOmotoso