Skip to content

Polisie-minister dien R121-miljard begroting in om geweldsmisdade en korrupsie te beveg [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu sê om ‘n veiliger Suid-Afrika te skep, vereis dringende optrede, innovering en vennootskappe. Mchunu het sy begroting by die Parlement ingedien en 121-miljard-rand is aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir 2025/2026 toegewys. Kernprioriteite sluit in die vermindering van moorde, geslagsgeweld en onwettige vuurwapens. Hy het ook bykomende befondsing vir bendegeweld-brandpunte, gemeenskapspolisiëringsforums en tegnologie-opgraderings, insluitend hommeltuie en liggaamskameras aangekondig:

ENG MchunuOnPoliceBudget