Skip to content

Polisie lê beslag op sowat R13-miljoen se kokaïen in Durban se hawe [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisie het in die Durbanse hawe beslag gelê op kokaïen van sowat 13-miljoen-rand. Woordvoerder Robert Netshiunda sê na die beslaglegging op dwelms in Gauteng verlede maand het inligting daarop gedui dat die dwelms Suid-Afrika deur die hawe binnekom. Hy sê intelligensiedienste is geaktiveer en sekere vaartuie is geteiken:

ENG NetshiundaONDrugs