Skip to content

Polisie lê beslag op R4,5-miljoen se onwettige sigarette in Noordwes [KLANK]

# Die polisie het in Brits in Noordwes beslag gelê op onwettige sigarette van 4,5-miljoen-rand. Die operasie is gelei deur die nasionale eenheid vir vervalste goedere, en gesteun deur Misdaadintelligensie en die Nasionale Inkomstediens. Dit het uitgeloop op die inhegtenisneming van drie burgers van Bangladesj vir immigrasie-oortredings. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die operasie teiken onwettige handel en misdade wat die ekonomie ondermyn:

AFR-VanWykOnTrade