Skip to content

Polisie lê beslag op meer as 56,000 foto’s van seksuele mishandelde kinders [KLANK]

# Die polisie hou ‘n 59-jarige man in Standerton aan vir die besit van beeldmateriaal van seksuele misbruik van kinders, en beslag gelê op meer as 56-duisend foto’s en videos. Dit bring die totale aantal arrestasies as deel van Operation Bad Vibes op 16 te staan. Vyftien vuurwapens en digitale toerusting is ook gekonfiskeer. Die verdagte se borgtogverhoor sal Maandag plaasvind. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê die optrede onder leiding van die SAPD en Amerikaanse Binnelandse Veiligheid, se doelwit is om globale seksuele uitbuiting van kinders te beveg:

AFR-VanWykOnArrest