Skip to content

Polisie lê beslag op bedrieglike dokumente in Soshanguve-misdaadoperasie [KLANK]

# Twee verdagtes is in Soshanguve in hegtenis geneem tydens Operation Cyclone-Two. Die polisie het beslag gelê op 42 groen ID-boekies, ses slim ID-kaarte en verskeie vervalste dokumente en elektronika. Die intelligensie-geleide operasie het verder paspoorte, SIM-kaarte, Umalusi-sertifikate en drukkers ontdek. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk sê deel van ‘n misdaadsindikaat wat betrokke was by bedrieglike dokumente is vernietig, wat pogings versterk om georganiseerde misdaad in gemeenskappe te bekamp:

AFR-VanWykOnSyndicate