# ‘n Instrukteur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Opleidingsakademie in Tshwane is borgtog van agt-duisend-rand toegestaan op aanklagte van beweerde verkragting van ‘n rekruut in Mei en seksuele aanranding van ‘n ander in Maart. Die instrukteur het vandag in die Pretoriase Landdroshof verskyn, met die saak wat uitgestel is tot 9 September. Die woordvoerder van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Lizzy Suping, sê die beskuldigde het die rekruut na bewering met straf gedreig as sy nie instem nie:
Polisie-instrukteur wat van verkragting aangekla is, word borgtog van R8 000 toegestaan [KLANK]
ENG SupingOnBail