Skip to content

Polisie, Hoër Onderwys begin met Gemeenskapskampusveiligheidsforum by TUT [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Departement van Hoër Onderwys het die Gemeenskapskampusveiligheidsforum by die Tshwane Universiteit van Tegnologie van stapel gestuur. Die plan het ten doel om toenemende kampusmisdaad, insluitend diefstal, aanranding en moord, te beveg. Simon Mphai van TUT het in ‘n onderhoud met SABC News gesê student-geleide veiligheidskomitees sowel as die polisie en nie-regeringsorganisasies sal werk maak daarvan om die veiligheid op kampus te verbeter. Hy het bevestig hierdie raamwerk sal by alle universiteite ingestel word om veiliger leeromgewings te verseker:

ENG-MphaiOnSafetyForum