Skip to content

Polisie finaliseer reëlings vir uitlewering van AKA se vermeende moordenaars [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het bevestig hy het ʼn oorgawebevel van die Eswatini-regering ontvang vir Siyabonga Gezani en Malusi Dave Ndimande. Dit volg nadat hulle Maandag hul uitleweringsappèl laat vaar het. Die broers word vir ʼn reeks misdade in Suid-Afrika gesoek, onder meer die moord op die musikant, Kiernan “AKA” Forbes, en sy vriend Tebello “Tibz” Motsoane. Die nasionale polisiewoordvoerer, Athlenda Mathe, sê hulle finaliseer logistieke reëlings sodat die uitlewering komende Dinsdag kan plaasvind:

ENG AthlendaonAthlenda